Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624081340 | Published: February 1, 2017 |

Sink

Sink

Regular price R 290
Regular price Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Rachel, 'n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf tragies onder die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers, die Jordaans. Sy word gekonfronteer met 'n onmoontlike keuse: keer sy terug na die armoede van haar geboorteland, of bly sy, om haar visum te hou, en haar familie in Inhassoro te ondersteun? Dit raak selfs moeiliker wanneer sy uitvind die Jordaans verwag hul eerste kind. Sink verken verlies uit die perspektief van drie mense van uiteenlopende agtergronde. Ook 'n treffer-film.

View full details