1
/
of
1
ISBN: 9780624081401 | Published: April 1, 2017 |
`n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030
`n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030
Author:Frans Cronje
Regular price
R 275
Regular price
Sale price
R 275
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk? En hoe gaan die volgende 15 jaar ontvou? Sedert die bekende scenariobeplanner Frans Cronjé se blitsverkoper, A Time Traveller's Guide to Our Next Ten Years, het die land dramaties verander. Politieke spanning het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners wend hulle uit frustrasie straat toe. Wat beteken dit vir die land se toekoms? Gaan die vonk in die kruitvat vlamvat of gaan 'n reënboog sy onverwagse verskyning maak?
Author Frans Cronje
Share
