Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624081494 | Published: October 10, 2018 | Paperback

1 Recce Die nag behoort aan ons Volume 1

1 Recce Die nag behoort aan ons Volume 1

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne was superfiks en bomenslik taai.
Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies.
Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n gewese Recce, vertel die verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Ná jare van mites en geheimhouding gee dié boek 'n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.

View full details