1
/
of
1
ISBN: 9780624081586 | Published: September 17, 2018 |
Wit terroriste
Wit terroriste
Author:Albert Blake
Regular price
R 345
Regular price
R 0
Sale price
R 345
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Bomplanters, sluipmoordenaars, saboteurs. Almal Afrikaners.
Kragstasies is opgeblaas en politieke moorde uitgevoer.
Dié terreurveldtog van militante Afrikaners, wat die land in die 1940's naby aan die afgrond van anargie gebring het, is vandag grootliks vergete.
In Wit terroriste vlek Albert Blake dit oop.
Wat het hulle gedryf? Waarvoor het hulle baklei? Was hulle verraaiers of was hulle ware patriotte?
'n Fassinerende blik op 'n versweë, hoogs aangrypende deel van die Afrikaner-geskiedenis.
Author Albert Blake
Share
