Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624081791 | Published: June 1, 2017 | Paperback

Blits: Perlemoendiewe

Blits: Perlemoendiewe

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hannes Joubert en sy Melkbosmaats word betrek by 'n permeloenstroopsindikaat op hulle dorp. Hannes en Zander lei 'n sorgelose longboard-lewe van surf en elke Vrydag milkshakes drink by Goofies, waar hulle vriendin Luna na skool waitress. Zander en Hannes merk een middag 'n paneelwa sonder nommerplate op.  Hannes se speurinstink skop in en hulle volg die kar tot by die see, waar verdagte mans uitklim met staalmesse en nette. Die volgende oomblik is hulle vasgebind agterin die paneelwa!

Author Nedine Blom

Author Adriaan Blom

View full details