1
/
of
1
ISBN: 9780624081913 | Published: October 1, 2017 |
Liedjies vir pikkies en peuters met CD
Liedjies vir pikkies en peuters met CD
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Gertie Smit (Samesteller)
Illustrator:Astrid en Nadia Blumer
Regular price
R 195
Regular price
Sale price
R 195
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie liedjieboek bestaan uit 40 versies uit die gewilde Rympies vir pikkies en peuters, deur Gertie Smit getoonset. Die boek bevat musieknotasie en 'n kleurillustrasie per liedjie en is volgens opvoedkundige vereistes vir die ouderdomsgroep (1 tot 3-jariges) saamgestel. Elke liedjie word op CD, wat saam met die boek verpak is, vertolk.
Author Gertie Smit (Samesteller)
Illustrator Astrid en Nadia Blumer
Share
