Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624081920 | Published: November 20, 2017 | Hardcover

Rympies vir kleintjies en kleuters

Rympies vir kleintjies en kleuters

Regular price R 390
Regular price R 0 Sale price R 390
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters wat in 2015 verskyn het. Met sy prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse spesiaal saamgestel vir drie- tot vyfjariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van klein kinders se leefwêreld - in heerlike, maklike, sprankelende Afrikaans. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit 'n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders en versorgers in speelskole, met 'n nuttige gebruiksgids agter ingesluit. Rympies vir Kleintjies en Kleuters sal egter ook tuis wees in elke huis - om nie te praat van kuiertyd by Ouma en Oupa nie!

View full details