1
/
of
1
ISBN: 9780624081968 | Published: November 8, 2017 |
Soen
Soen
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jan Vermeulen
Regular price
R 255
Regular price
R 0
Sale price
R 255
VAT included.
Couldn't load pickup availability
2017 Sanlam Prys vir Jeuglektuur - Silwer
Peet Rautenbach het 'n donker geheim: sy obsessie met die blonde juffrou Reynolds. En die stem in sy kop. Hy hoor dit al sy lewe lank. Toe die polisie begin vrae vra oor meisies wat verdwyn en gerugte van 'n reeksmoordenaar die rondte begin doen, is immer-voorbeeldige Peet skielik die middelpunt van die ondersoek. Hy leer ken Port Elizabeth se Goth-onderwêreld, waar die makeup en maskers meer as net die identiteit van die partytjiegangers toesmeer, en waar Peet se stem uiteindelik 'n naam kry.
Author Jan Vermeulen
Share
