ISBN: 9780624082118 | Published: April 1, 2017 |
Ena Murray Keur 13
Ena Murray Keur 13
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Merk van die skarabee
Hartklop van Hawaii
Vlug van die albatros
In Merk van die skarabee word Elmarie Wiid se suster in Kaïro ontvoer. Terwyl Elmarie na haar soek, kom Hoessein Abd-el-Rahman tot haar redding.
In Hartklop van Hawaii smag Kara Malherbe se hart na die Hawaiise magnaat Rupert Sinclair, maar toe vroue begin verdwyn, lei die leidrade na hom.
En in Vlug van die albatros vereis Rudy Durandt se werk dat hy getroud moet wees. Sy suster, Nadia, wil help en as "man en vrou" vertrek hulle na die Maledive-eilande, waar die mooie Aja en Amir wag.
Author Ena Murray
Author Omnibus
Share
