1
/
of
1
ISBN: 9780624082262 | Published: February 1, 2017 |
Die tuiskoms van Mina Afrika
Die tuiskoms van Mina Afrika
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Zuretha Roos
Regular price
R 385
Regular price
R 0
Sale price
R 385
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ná jare van ontbering vind Mina Afrika geluk in die kusdorpie Visbaai. In haar moderne kombuis leef sy haar ten volle uit as sjef; sy raak al hoe meer betrokke by die interessantste mense. Tot 'n doodgewone aankondiging oor middagete alles verander. Skielik word dit weer nag vir Mina. En vir die mense naaste aan haar.
Author Zuretha Roos
Share
