1
/
of
1
ISBN: 9780624082408 | Published: March 1, 2017 | Paperback
Die laaste wals
Die laaste wals
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Hennie Aucamp
Regular price
R 320
Regular price
Sale price
R 320
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Langverwagte versameling van Hennie Aucamp se beste kortverhale. Aucamp was by uitstek 'n kortverhaalskrywer, en is in 1982 met die Hertzogprys vir sy prosawerk bekroon. Hierdie versameling bevat sy eie keuse uit die vele kortverhale waarmee hy lesers oor die dekades heen geraak en vermaak het. Die keuse is so interessant soos die verhale self - daar is voorspelbare bekende verhale, en ook minder bekendes waarvoor hy 'n spesiale toegeneëntheid gehad het. Saamgestel deur Johann de Lange.
Author Hennie Aucamp
Share
