1
/
of
1
ISBN: 9780624082460 | Published: April 1, 2017 |
Die verdwyning van Mina Afrika
Die verdwyning van Mina Afrika
Author:Zuretha Roos
Regular price
R 345
Regular price
Sale price
R 345
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Op 'n winterdag in 1945 ontferm 'n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor 'n driejarige halwe weeskind - Mina Afrika. Hulle wil haar graag 'n kans in die lewe gee. Terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan dryf die verraderlike daad van 'n ryk jong wit man haar weg uit die Vallei, laat haar beland in 'n eindelose spiraal van bedrog. 'n Lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.
Author Zuretha Roos
Share
