Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624082552 | Published: May 1, 2017 | Paperback

Per ongeluk

Per ongeluk

Regular price R 310
Regular price Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie versameling kortverhale bied 'n histeriese kykie op alledaagse situasies: 'n tango-les in die platteland; die tannie so "eenvoudig soos 'n ses-stuk legkaart"; 'n besoek aan 'n tandarts en sy assistent wat meer as net 'n spreekkamer deel. Lloyd Zandberg se debuut is 'n boek vol deernis en humor, met vriendelike gebruiksaanwysings vir mense wat nie so goed lees nie. Kyk één keer deur sy oë na die lewe, en niks sal ooit weer dieselfde wees nie.

View full details