Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624082583 | Published: May 1, 2017 | Paperback

Op die spoor van

Op die spoor van

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 290
Regular price Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. 'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul eweknieë aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede. Met verhale deur o.a.  Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Jacques Steenkamp, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair. Saamgestel deur Rudie van Rensburg.

View full details