1
/
of
1
ISBN: 9780624082613 | Published: August 1, 2017 |
Groen soos die hemel daarbo
Groen soos die hemel daarbo
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Eben Venter
Regular price
R 380
Regular price
Sale price
R 380
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Simon is 'n wêreldreisiger, vertroud met die reëls van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van 'n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam, met dr. Spiteri se insigte.
'n Vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit.
Author Eben Venter
Share
