Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624082644 | Published: September 1, 2017 |

Nuwe Stemme 6

Nuwe Stemme 6

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 340
Regular price Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Nuwe stemme gee vir die varsste, nuutste stemme in Afrikaans 'n plek om hulself te laat hoor. Die sukses van die projek kan gesien word in die vorige deelnemers wat nou gevestigde skrywers is: Ronelda Kamfer, Gilbert Gibson, Loftus Marais, Kirby van der Merwe en Tom Dreyer en vele meer. Hierdie uitgawe word saamgestel deur Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers. As jy wil weet hoe lyk die skrywers van die toekoms, lees Nuwe stemme 6.

View full details