Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624082866 | Published: April 1, 2017 |

My pappa is vol aapstreke

My pappa is vol aapstreke

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Carol Thompson
Regular price R 165
Regular price Sale price R 165
Out of print
VAT included.

My pappa is . . . 'n BERG van 'n beer, 'n stoute krokodil, 'n draaierige, swaaierige seekat en 'n lawwe aapstert! Maar eintlik is hy net my LIEFSTE PAPPA. Hierdie pragtige prenteboek oor pa's soos gesien deur die oë van hulle kinders bring hulde aan pa's van alle soorte, waar hulle ook mag wees!

Author Dianne Hofmeyr

Illustrator Carol Thompson

View full details