1
/
of
1
ISBN: 9780624082873 | Published: June 1, 2017 |
Maanlig-meermin
Maanlig-meermin
Author:Troula Goosen
Regular price
R 69
Regular price
R 210
Sale price
R 69
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Kate se pa kanselleer hulle Durban-vakansie en sleep haar saam na Kaimanskuil, 'n plaas in die Klein-Karoo waar hy grootgeword het. Sommer met die intrapslag gee die spokerige plaas en sy weird mense Kate koue rillings, maar stormweer laat die drif afkom en hulle is vasgekeer. In die donker kloof agter die opstal word Kate se tergende vrae beantwoord: Skuil daar regtig 'n meermin in die riviere van die Klein-Karoo? En wat het sy met haar, Kate, te doen?
Author Troula Goosen
Share
