ISBN: 9780624082910 | Published: June 1, 2017 |
Ena Murray Keur 14
Ena Murray Keur 14
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Weerklank van ons liefde
'n Tyd om te ween
Die oujongnooi van Polkadraai
In Weerklank van ons liefde beland 'n vrou met geheueverlies in dr. Rudolf van der Merwe se lewe. Al leidraad oor haar identiteit is 'n berig oor 'n onopgeloste moord.
In 'n Tyd om te ween kry Rietspruit 'n nuwe dokter, maar Hybre vertrou nie die briljante dr. Ewald Waltmann nie.
In Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa grimeerkuns om haar twintig jaar ouer te laat lyk en doen dan aansoek om die pos van huishoudster vir twee kinders. Sy hou nie rekening met die aantreklike pa nie.
Author Ena Murray
Author Omnibus
Share
