Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624082941 | Published: June 1, 2017 |

Stralerjakkers

Stralerjakkers

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 295
Regular price Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Stralerjakkers was 'n radioverhaal-fenomeen wat daagliks 'n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en 'n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ná twee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Daar tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende wêrelde bots. 'n Verhaal propvol drama, hartstog en humor.

View full details