1
/
of
1
ISBN: 9780624083245 | Published: July 1, 2017 |
Vet feetjies vlieg nie
Vet feetjies vlieg nie
Author:Kristel Loots
Regular price
R 315
Regular price
Sale price
R 315
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Lucy Lombaard dra XL-klere in 'n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir SARS te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. Maar sy het die hart van 'n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Al hoor sy van kleins af vet feetjies kan nie vlieg nie... Billy Bruwer van Media Uniek plaas haar hart in die hoogste versnelling, maar hy stel net belang om haar Funky Feetjie-blog in sy tydskrif te gebruik. Is haar mede-rubriekskrywer Wouter Weet-als dalk eerder haar sielsgenoot?
Author Kristel Loots
Share
