1
/
of
1
ISBN: 9780624083276 | Published: July 1, 2017 |
Louisa du Toit Omnibus 11
Louisa du Toit Omnibus 11
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Louisa du Toit
Author:Omnibus
Regular price
R 275
Regular price
Sale price
R 275
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Om alles te weet
Jaar van die feniks
Prys vir die son
In Om alles te weet dreig Boel Meyer vir Nelis Hoffman om van sy meisie Nida Thirion weg te bly, maar toe beland Nelis as loseerder in haar huis.
In Jaar van die feniks vind Addie Richter 'n tuiste by die Alants. Dr. Bohlkamp, haar baas, is nors, maar mooi Willem Alant vergoed daarvoor.
En in Prys vir die son lê Bato Frankel, jong wewenaar met twee kinders, se hart nog by Lenta, die jong orrelis, toe sy pad met dié van twee susters kruis: die diensbare Connie en die mooi maar bitter Annette.
Author Louisa du Toit
Author Omnibus
Share
