Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624083375 | Published: November 1, 2017 |

Liefde onbeperk

Liefde onbeperk

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lelanie Ferris wil nie 'n romanse aanknoop tydens haar vakansie in die Kaap nie, maar Dian Bergh met sy groen oë en sterk gestalte toor behoorlik met haar sintuie. Hoe op dees aarde gaan hulle nét vriende wees wanneer hulle voortdurend moet spook om hul lippe en hande van mekaar af te hou? Is Lelanie reg om aan te beweeg ná die groot ontnugtering wat sy moes oorleef? Sy sien werklik nie kans om nóg pyn te ervaar nie. En wie is die blondine wat konstant Dian se aandag probeer trek? Dis dalk nie eens nodig om al die vrae te beantwoord nie: Haar firma ondersoek 'n saak van korrupsie en sy ken een van die beskuldigdes. Wat is Dian se betrokkenheid en het hy haar heeltyd net om die bos gelei?

Author Luné Olivier

View full details