1
/
of
1
ISBN: 9780624083467 | Published: September 17, 2017 |
Ena Murray Keur 15
Ena Murray Keur 15
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Ena Murray
Regular price
R 275
Regular price
Sale price
R 275
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die pad terug huis toe
'n Vrou soos Salome
Die vrou in die spieël
In Die pad terug huis toe beland die model Karina Oosthuizen in 'n grusame motorongeluk. Onverwags is daar iemand wat vir haar toevlug bied in 'n huis by die see.
In 'n Vrou soos Salome ontdek die joernalis Jaco Retief 'n weerloosheid in die sangeres Salome Truter.
En in Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend met geheueverlies wakker. 'n Aantreklike man noem haar Ansie - 'n naam wat sy in haar diepste wese wéét nie hare is nie!
Author Ena Murray
Share
