ISBN: 9780624083498 | Published: September 7, 2017 |
Melodie Omnibus 2
Melodie Omnibus 2
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Volbloedvrou vir 'n vaalseun - Babsie Jacobs
Dis mooiweer en liefde - Wilmarí Jooste
My liefling is 'n wolkeman - Maretha Maartens
Fransien de Swardt word betrek by 'n intrige van moord en ou geheime in Volbloedvrou vir 'n vaalseun. Kaptein Jans Jansen, die hoof-ondersoekbeampte, vergemaklik ook nie juis die situasie nie.
Menantheau le Clerque se lewe verander toe sy vir Nick Bender ontmoet in '€¹Dis mooiweer en liefde'€¹.
En in My liefling is 'n wolkeman word Isabella de Wet se voete onder haar uitgeslaan deur die Ier Adrian Mimnagh. Hul naweekkuier by Adrian se gesin lewer egter 'n aantal verrassings op.
Share
