1
/
of
1
ISBN: 9780624083528 | Published: October 13, 2017 |
Schalkie van Wyk Keur 14
Schalkie van Wyk Keur 14
Author:Schalkie van Wyk
Regular price
R 255
Regular price
Sale price
R 255
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Beminde Vreemdeling
Ruiter van my drome
Wiandri Rosseau keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide in Beminde vreemdeling. Die stroewe nutsman Floors bly ook nou daar. Wie ís hy nou eintlik?
Die dorp gons behoorlik wanneer Zandri op Wyedraai aanland in Ruiter van my drome. ’n Gesiene familie het haar in Londen aangetref met ’n kind. Ou vriende kyk Zandri nou met afkeer aan en Ferdinand, haar tienerliefde, het baie verander. Wie is die vrou uit sy verlede?
Author Schalkie van Wyk
Share
