Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624083559 | Published: January 15, 2018 | Paperback

Ultrasatyn 3

Ultrasatyn 3

Regular price R 320
Regular price Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Syne vir altyd - Lucille du Toit
Die drieweek-reëling - Elsa Winckler

Twee stomende verhale: In Syne vir altyd moet Gideon en Bianca mekaar in die oë kyk ná hul kaskenades tydens 'n verlowingspartytjie. Nie een van die twee soek 'n verhouding nie, maar hulle besluit tog om die tyd in die Bosveld ten volle te benut.

En in Die drieweek-reëling ​kan Quinn en Ella nie hul hande van mekaar afhou nie. Is dit 'n goeie of slegte ding dat hul paaie waarskynlik na drie weke moet skei?

View full details