1
/
of
1
ISBN: 9780624083580 | Published: December 8, 2017 |
Ena Murray Keur 16
Ena Murray Keur 16
Author:Ena Murray
Regular price
R 330
Regular price
R 0
Sale price
R 330
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Haar grootste offer
Skaduwees van gister
Plekkie in die son
In Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man wil skei.
In Skaduwees van gister veroorsaak nuwe maatreëls dat matrone Anmar Cloete se pos oorbodig raak. Boonop word haar gewese verloofde as 'n nuwe dokter aangestel.
En in Plekkie in die son, word Karen Viljoen melaats verklaar. Dié oordeel dryf haar tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurroef deurstaan?
Author Ena Murray
Share
