1
/
of
1
ISBN: 9780624084044 | Published: August 12, 2019 | Paperback
Brand
Brand
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fanie Viljoen
Regular price
R 59
Regular price
R 255
Sale price
R 59
VAT included.
Couldn't load pickup availability
n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar.
Maar Estie het geheime van haar eie, wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wat haar haar enigste vriend kan kos.
Author Fanie Viljoen
Share
