1
/
of
1
ISBN: 9780624084075 | Published: June 11, 2019 | Paperback
Blits 2: Operasie Hoërskool
Blits 2: Operasie Hoërskool
Author:Nadine Blom
Author:Adriaan Blom
Regular price
R 205
Regular price
R 0
Sale price
R 205
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hannes en Zander is in Gr 8. Hoërskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink word weer geprikkel toe 'n nuwe kind in sy klas hom een middag huis toe nooi. En Luna, as sy net wil ophou droom oor modelkontrakte! Gelukkig bly Melkbos die beste plek op om te bly en is 'n goeie surf-sessie medisyne vir amper enigiets wat pla!
Author Nadine Blom
Author Adriaan Blom
Share
