1
/
of
1
ISBN: 9780624084105 | Published: May 14, 2018 |
Jeremy vannie Elsies
Jeremy vannie Elsies
Author:Jeremy Vearey
Regular price
R 350
Regular price
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Jeremy Vearey is trots daarop dat hy “Jeremy vannie Elsies” is, 'n Vearey van Tiervlei. Hier het hy grootgeword, en het hy as tiener in geheime politieke leeskringe die Kommunistiese Manifesto in Afrikaans bemeester. Hier het hy deel geword van MK, en van hier is hy vir sy verset teen die regering na Robbeneiland gestuur.
Author Jeremy Vearey
Share
