Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624084181 | Published: August 1, 2017 |

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Sy is Helena Bosman van die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle hart se punt, tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng. Want sy is wit en kan nie haar bruin oupa en ouma se regte kleinkind wees nie. Dit is 1993 en Suid-Afrika staan op die rand van 'n nuwe politieke bestel. Soos die land verander, so word Vaselinetjie ook in die vreemde, ongenaakbare weeshuiswêrled 'n jong vrou.

View full details