1
/
of
1
ISBN: 9780624084297 | Published: May 2, 2018 | Paperback
Die koggelaar
Die koggelaar
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Pieter Fourie
Regular price
R 245
Regular price
R 0
Sale price
R 245
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Boet Cronjé is hardkoppig, arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot, 'n familieplaas én 'n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. 'n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom. Die koggelaar vertel die verhaal van 'n man wat oortuig is dat God hom tart; ironies genoeg word hý die een wat koggel.
Author Pieter Fourie
Share
