1
/
of
1
ISBN: 9780624084327 | Published: November 8, 2017 | Soft Cover
Spertyd (50)
Spertyd (50)
Author:Elsa Joubert
Author:RAPPORT100
Regular price
R 280
Regular price
Sale price
R 280
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 91
Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur 'n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009). Dit fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al geruime tyd woon, maar haar belewenis van die hede en onlangse verlede word onlosmaaklik vervleg met herinneringe aan veel verder terug, alles geteken met die kenmerkende woordvaardigheid van een van Afrikaans se mees gevierde skrywers.
Author Elsa Joubert
Author RAPPORT100
Share
