1
/
of
1
ISBN: 9780624084365 | Published: May 10, 2018 |
Dors
Dors
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marinda van Zyl
Regular price
R 365
Regular price
R 0
Sale price
R 365
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In die loop van 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van die Krokodil- en Maricoriviere aan met die idee om na Damaraland te trek. Om daar te kom, moet hulle 'n stuk waterlose Kalahari, bekend as die Dors, oorsteek. Maar die magstryd tussen die voormanne van elke groep om die hoofleier van die trek te wees laat die trek op 'n ramp afstuur, lank voor hulle die Dorsland binnegaan.
Author Marinda van Zyl
Share
