Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624084389 | Published: November 30, 2017 | Paperback

Liewer

Liewer

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

“Die liefde is ʼn vreemde ding. Dit bestaan net as jy daarin glo.” 

Vier uiteenlopende karakters se lewens word met 'n ironiese sameloop van omstandighede vervleg. Kort voor lank is hulle in 'n web van liefde, leuens en verraad. In Liewer word daar na die onpeilbare aard van die liefde in sy verskillende vorme gekyk.

Tertius Kapp bewys met Liewer opnuut waarom hy 'n Hertzorg-pryswenner is.

Author Tertius Kapp

View full details