Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624084570 | Published: February 1, 2018 |

Vlug na Santorini

Vlug na Santorini

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Na 'n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na 'n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel by haar familie in Santorini te gaan soek.
Sy't skaars haar voete op die eiland gesit toe sy hom sien: 'n Griekse god met 'n lenige lyf, breë skouers en donker oë.
Hy is die mooiste man wat sy nog in lewende lywe gesien het, en hy straal manlikheid uit. Paul Michelakis is die kroonprins van die Atlantis-fortuin. Dit gaan egter meer as geld en die vooruitsig op 'n volmaakte toekoms verg om haar liefde en vertroue te wen, want Erika is nou half bang vir mans. Boonop gaan Cristina Vassiliou en dié se ryk familie ook nie sommer terugstaan vir 'n onbekende blondine nie.

View full details