1
/
of
1
ISBN: 9780624084679 | Published: September 9, 2018 | Paperback
Melodie Omnibus 3
Melodie Omnibus 3
Author:Malene Breytenbach
Author:Elsa Hamersma
Author:Annelize Morgan
Regular price
R 320
Regular price
Sale price
R 320
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Tot die dood ons skei - Malene Breytenbach
Altyd die verkeerde man - Elsa Hamersma
Melktert en kaviaar - Annelize Morgan
Professor Kira Trollip was nog altyd verlief op haar buurman in Tot die dood ons skei. Het hy iets met sy oorlede vrou se moord te doen gehad?
In Altyd die verkeerde man moet Ebbie Basson die bemarking van 'n nuwe gholflandgoed aan die Weskus behartig. Sy voel teen haar sin aangetrokke tot die ontwikkelaar.
Sal die eienaar van 'n musiekmaatskappy vir liedjieskrywer Emma Steyn help om weer haar voete te vind in Melktert en kaviaar?
Share
