Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624084792 | Published: July 5, 2018 |

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit Omnibus 12

Regular price R 320
Regular price Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ploeg die wolke
Sirkelbaan
Die stille roep

Brenda begewe haar op 'n pad van persoonlike intrige wanneer sy haar pas geskeide suster moet ondersteun in ​Ploeg die wolke. 

Ansje word haar gewese skoonsuster se vertroueling in Sirkelbaan. Hoe gemaak wanneer 'n man en vrou elkeen op hul beurt gebroke op Ansje se drumpel staan? 

Regina se drie kinders - wat elk met hul eie liefdeslewe worstel - is gekant teen hul ma se nuwe vriend in ​Die stille roep.

View full details