1
/
of
1
ISBN: 9780624084983 | Published: January 22, 2018 |
Raaiselkind
Raaiselkind
Author:Annelie Botes
Regular price
R 340
Regular price
R 0
Sale price
R 340
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop oorskry in haar verbete stryd om die kind wat hulle gesinslewe ontwrig 'mens' te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam - oppasma - wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste is wat tot 'Boetatjie' kan deurdring.
Author Annelie Botes
Share
