1
/
of
1
ISBN: 9780624085171 | Published: July 5, 2018 |
Bloedbande
Bloedbande
Author:Wilhelm Verwoerd
Regular price
R 390
Regular price
R 0
Sale price
R 390
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Na jare van versoeningswerk in Ierland wil Wilhelm Verwoerd vrede maak met sy eie omstrede familie. In sy soektog na begrip kom hy af op sy ouma, Betsie Verwoerd, se dagboeke, en voer hy openhartige gesprekke met swart vriende en met sy ma. 'n Intieme, openhartige blik op wat dit beteken om vandag in Suid-Afrika met integriteit te leef.
“Breek deur die kors van oppervlakkige waarhede - priemend eerlik.” Tobie Wiese
Author Wilhelm Verwoerd
Share
