1
/
of
1
ISBN: 9780624085263 | Published: November 15, 2019 | Hardcover
Hoekom nie?
Hoekom nie?
Author:Crispin Boyer
Regular price
R 430
Regular price
R 0
Sale price
R 430
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Fassinerende en interessante feite wat die nuuskierigste kind (en grootmens!) vasgenael sal hou! In Hoekom nie? is daar 1,111 fantastiese antwoorde en verduidelikings vir al daardie vrae waarop weetgierige kinders antwoorde soek: Hoekom hou ons nie aan met groei nie? Hoekom vlieg ons nie rond in straalpakke nie? Hoekom is daar nie meer dinosourusse nie? Om alles te kroon is daar ook nog top 10-lyste, raar-maar-waar feite, profiele van ontdekkingsreisigers en cool aktiwiteite!
Author Crispin Boyer
Share
