Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624085270 | Published: March 8, 2019 | Paperback

Operasie droomvrou

Operasie droomvrou

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Elmien se beste vriend en geesgenoot, Riekert, daag op 'n dag onverwags met groot nuus by haar voordeur op - hy het sy droomvrou gevind. Altans, hy het haar gesién, maar in plaas van 'n glasskoen het dié Aspoester haar inkopielys verloor.
Elmien besluit sy sal Riekert help om die droomvrou op te spoor met behulp van die inkopielys, al beteken dit sy gaan hom by iemand anders gelukkig moet sien. Sy hoor ook voortdurend haar oorlede ouma se stem in haar kop terwyl sy met haar gevoelens worstel. Boonop het Elmien se ma ook meer as een eiertjie te lê oor hoe dinge eintlik moet verloop.
Die twee vriende se planne neem links en regs allerlei vreemde en komiese wendings totdat albei onvermydelike besluite moet neem.

View full details