Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624085317 | Published: May 20, 2018 |

Kraak

Kraak

Regular price R 215
Regular price R 0 Sale price R 215
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In 2065, na vele natuurrampe, rig geo-ingenieurs 'n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word HuiGaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van HuiGaeb invloede van die buitewêreld in. Vele inwoners lê in droomhospitale, onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend. 'n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat en 'n reis na die noorde van Chinafrika aan te pak op soek na antwoorde.

View full details