Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624085348 | Published: October 12, 2018 | Paperback

Snak

Snak

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Dit is 2317. Die jong reisigers van ||Hui !Gaeb is op verskillende plekke in Chinafrika vasgevang.  Amber en Shivani wag by die Kangogrotte. Kaleb is betower deur 'n skynbestaan in sy sonstad Aksum. Shaka probeer oorleef op 'n verlate eiland en in Egipte skei Kara en Mohlomi se paaie ook. Wat beteken die magiese voorwerp wat Kara en Mohlomi by die Isisbeeld gevind het? Is dít die sleutel wat die slapende ouers sal wakker maak? Snak is 'n spannende soek- en trekverhaal van geloof, hoop en liefde.

View full details