Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624085409 | Published: April 16, 2018 |

Pienk is nie vir sissies nie

Pienk is nie vir sissies nie

Regular price R 225
Regular price Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Nicci is 'n willewragtig op 'n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef 'n meisie het vir hulle ore aangesit. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Donovan die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes.

View full details