Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624085577 | Published: April 12, 2018 |

Om met vuur te speel

Om met vuur te speel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Matt Marais se nuwe buurvrou maak allerhande gevoelens in hom wakker. Nie een van die twee is egter in die mark vir 'n verhouding nie - Matt omdat hy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy vorige verhouding en Sasha Harold omdat sy 'n wêreld van moeilikheid agter haar laat. Hoekom het sy uit die Kaap gevlug? Sal hulle nou vir mekaar 'n heenkome en veilige hawe kan bied?

View full details