Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624085614 | Published: August 14, 2018 | Paperback

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is 'n opwindende en verweefde debuut uit 'n jong digter se pen. Met 'n eietydse en aktuele aanslag skryf Odendaal oor die politiek van verskil in 'n multikulturele samelewing, die natuur en ons ekologiese voetspoor, verganklikheid, menswees, die liefde, asook die onlangse studentepolitiek. Ten einde vra hy: Re mang? Wie is ons? En wie is hulle?

View full details