1
/
of
1
ISBN: 9780624085621 | Published: May 8, 2018 |
Sophia se beskermengel
Sophia se beskermengel
Author:Malene Breytenbach
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sophia Joubert en haar skoonfamilie keer terug na die verwoeste familieplaas na afloop van die Anglo - Boere oorlog. Geoffrey Doubell help die Jouberts om weer op hul voete te kom. Die samaritaan is wel 'n halwe Engelsman, maar elke keer as Geoffrey na haar kyk, bruis Sophia se bloed.
Haar eerste liefde lê egter begrawe in die grond van Natal en Sophia is diep gekwes. Sy sien ook in Geoffrey se oë 'n treurigheid wat nie wyk nie. Die man ken ook verlies. Durf sy nou hoop op tweede liefde?
Author Malene Breytenbach
Share
