ISBN: 9780624085669 | Published: June 8, 2018 |
Onverwags myne
Onverwags myne
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die suksesvolle Kaapse sakeman Leonardo Anderson word onverwags as Suid-Afrika se hubaarste vrygesel aangewys. Hy besluit om eerder in die noorde te gaan wegkruip.
Amanda Toerien hou nie van aantreklike mans nie, want sy weet alte goed - 'n mooi man is almal s'n. Haar nuwe buurman is egter 'n regte bleeksiel en sy het 'n sterk behoefte om hom uit sy kluisenaarsbestaan te red.
Leonardo weet dat hy moet wegbly van die mooie Amanda af. Maar daar begin 'n pragtige vriendskap tussen die twee ontwikkel en mettertyd kan hulle nie hul oë of hande van mekaar afhou nie.
Hy leef egter 'n leuen en die waarheid kan dinge tussen hulle lelik beduiwel. Dalk kan hulle tog aan 'n ooreenkoms dink wat vir beide partye tot voordeel sal strek?
Author Susan Pienaar
Share
